Vintage
In gesprek met Louis en Heinz
Welkom!
JY
word uitgenooi

om saam te kuier met twee vriende wat aktuele en ongewone kwessies bespreek oor ’n glas wyn - Louis is ’n kliniese sielkundige, skrywer, asook ’n gereelde en bekende stem op radio . Heinz is ’n mediese spesialis, skrywer van boeke en rubrieke, asook 'n kunstenaar.

Vintage
In gesprek met Louis en Heinz
Welkom!
JY word uitgenooi

om saam te kuier met twee vriende wat aktuele en ongewone kwessies bespreek oor ’n glas wyn - Louis is ’n kliniese sielkundige, skrywer, asook ’n gereelde en bekende stem op radio. Heinz is ’n mediese spesialis, skrywer van boeke en rubrieke, asook 'n kunstenaar.

Slide
Gesprekmaats
Louis Awerbuck

Louis is ’n kliniese sielkundige, skrywer, asook ’n gereelde en bekende stem op radio. Hy is sedert 1995 ‘n kliniese sielkundige in privaat praktyk.

Heinz Mödler

Heinz is ’n mediese spesialis, skrywer van boeke en rubrieke, asook 'n kunstenaar. Hy werk huidiglik as hartnarkotiseer in Kaapstad.

Slide
Kontak Ons
Cookie policy

We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.