Vintage
In gesprek met Louis en Heinz
EPISODE 4
Potgooi:
Die Angsmonster

Beskrywing: In hierdie episode praat Louis en Heinz oor een van die grootste bedregings van gesondheid en geluk: Angs (Stres). Wat is die organiese en sielkundige oorsake van hierdie groeiende wêreldwye epidemie? Daar word bespreek hoe angstigheid op verskillende maniere die lewe sleg maak, asook oor wat die verreikende implikasies vir ons almal is.

Slide

Beskikbaar op Apple Podcasts, Spotify en Google Podcasts.

Registreer en Teken In (bo aan die webtuiste) om saam te gesels

Gesprekke sal moderering ondergaan voordat dit gepubliseer word.

Cookie policy

We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.